Jou inspirasievennoot op die Jesus-weg
Lorem ipsum dolor sit amet
Impakstories: die verskil wat jy maak
Idees vir Christelike kersgeskenke: Gee meer as net ’n geskenk hierdie Kersfees
Kersgeskenke: Herinnering aan die Groot Geskenk Die feesseisoen is ’n tyd van vreugde en liefde; dit is ook vir baie ’n tyd van gee. Die
Lorem ipsum
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.
“Wat beteken Advent?”: Hoekom ons Advent in die feesseisoen vier
Advent: ’n Tyd van voorbereiding en hoop Wat is Advent? Advent, afgelei van die Latynse adventus Domini, wat die “naderende koms van die Here” beteken,
“Waarom vier ons Kersfees?”: Die feesseisoen se ware betekenis
Waarom vier ons Kersfees? Veelkleurige stringliggies, sjerrievrugtekoek, sneeumannetjies op geskenkpapier en… Jesus se geboorte? Dit klink eienaardig dat hierdie dinge enigsins met mekaar verband hou,
Kan ek ’n deel van my boedel skenk?
Jy het dalk al gewonder hoe jy nou ’n verskil in ander mense se lewe kan maak. Maar dis ook goed om te weet dat
Wat het ek nodig vir my testament?
Die meeste Suid-Afrikaners sterf intestaat (sonder ’n geldige testament) en dit het verreikende gevolge. As jy intestaat sou sterf, het jy geen seggenskap oor wat
Wanneer moet ek my testament opstel?
Dié vraag kom nie sommer oor ’n koppie koffie of rondom die braaivleisvuur op nie. ’n Mens word wel af en toe daaraan herinner wanneer
Hoe stel ek my testament op?
Dit kan nogal oorweldigend wees om met die opstel van jou testament te begin, maar dit hoef nie ’n ingewikkelde proses te wees nie. Die
Ons sê dankie aan ons donateurs!
By Bybel-Media weet ons elke donasie maak ’n blywende impak op mense se lewe. Daarom is ons span so dankbaar vir die donateurs wat ons
Bybel-Media ondersteun Du Toitskloof-kwarantynfasiliteit
Lize King, ’n ondersteuner van Bybel-Media, het vroeër in die grendeltydperk die Du Toitskloof-wynplaas en -kwarantynfasiliteit besoek om toiletware aan hulle te skenk. Sy het
Bybelboekboks-projek- om liefde en hoop te versprei
Bybel-Media loods ’n nuwe projek wat in hierdie uitdagende tyd uitrek na geliefdes en vriende in aftreeoorde, versorgingsoorde en tehuise vir bejaardes in die hele
Nadenke: Wat het ons die afgelope jaar bereik?
Vir Bybel-Media is dit belangrik om gereeld te besin oor die organisasie se vordering, veranderinge en impak. Die Bybel-Media-span pak altyd talle uiteenlopende projekte aan
Ontmoet die span
Ontmoet die span: LUANÉ MCLACHLAN Ontmoet Luané McLachlan Luané McLachlan is ’n kunstenaar met vele talente. Haar vaardighede word ingespan om die Aftelkalender se visuele
Marius Nel
Ontmoet die span: MARIUS NEL Ontmoet Marius Nel Marius Nel skryf die daaglikse Oordenking wat deel vorm van die inhoud van die Aftelkalender, wat op
Boodskap vir Vandag maak ’n impak!
Ons bereik meer as 8 800 lesers elke dag met God se Woord.God se Woord is ’n seën vir al sy kinders. Dis die Bybel
Aftelkalender se begin
Julle stories Aftelkalender se begin – Nina Müller van Velden Met die aankondiging van die landwye grendeltyd het Nina Müller van Velden grappenderwys op sosiale
Annadene Malan
Julle stories Annadene Malan Annadene Malan is ’n vierdejaarstudent wat Bewaringsekologie aan die Universiteit Stellenbosch studeer. Sy het op KiesKerk.com afgekom toe sy maniere gesoek
Elmarie Ferreira
Julle stories Elmarie Ferreira Elmarie Ferreira en haar vriendin, Karin Beukes, het mekaar vir die eerste keer by Karin se troue in 1988 ontmoet. Toe
Izelle Viljoen
Julle stories Izelle Viljoen KiesKerk se nuutste Aftelkalender, wat tydens die nasionale grendeltyd geloods is, se positiewe impak kring ver uit. Die Aftelkalender het kunstenaar
Schalk Naudé
Nuus uit die buiteland Schalk Naudé Schalk Naudé is ’n predikant wat sy loopbaan in die Gereformeerde Kerk Goedgegund in Swaziland begin het. Daarna het
Juliette Le Roux
Juliette Le Roux Juliette en haar kinders is daaglikse besoekers en aanhangers van die Aftelkalender wat KiesKerk vir die inperkingstydperk geloods. Juliette woon in Port
Bybel-Media se KinderKersKous-projek
Maak hierdie Kersfees ’n verskil Dis amper Kerstyd! Die Goeie Nuus van die eerste Kersfees bly nog altyd dieselfde: Christus se oneindige liefde, genade en
Jaarverslag
Beste Bybel-Media-vriend, Dankie vir jou ondersteuning tydens 2022! Weet vir seker, ons aanvaar jou hulp nooit as vanselfsprekend nie. Jou bydrae het ’n groot verskil
Bybel-Media skenk 400 boeke
Julle stories Bybel-Media skenk 400 boeke aan plase in Wellington “Bybel-Media help ons om nie net brood vir die lyf te gee nie, maar ook
Belê in ’n inspirerende projek
Laat elkeen gee soos hy vooraf in sy hart besluit het – nie met droefheid of onder dwang nie, want God het ’n blymoedige gewer lief
- 2 Korintiërs 9:7