Ons sê dankie aan ons donateurs!

Ons sê dankie aan ons donateurs! By Bybel-Media weet ons elke donasie maak ’n blywende impak op mense se lewe. Daarom is ons span so dankbaar vir die donateurs wat ons ondersteun om die Goeie Nuus te verkondig.   Of jy nou ons KinderKersKous-projek ondersteun of ’n Bybel-boodskapper is, weet dat ons nie jou vrygewigheid… Continue reading Ons sê dankie aan ons donateurs!

Bybel-Media ondersteun Du Toitskloof-kwarantynfasiliteit

Bybel-Media ondersteun Du Toitskloof-kwarantynfasiliteit Lize King, ’n ondersteuner van Bybel-Media, het vroeër in die grendeltydperk die Du Toitskloof-wynplaas en -kwarantynfasiliteit besoek om toiletware aan hulle te skenk. Sy het ’n behoefte by hulle geïdentifiseer en Bybel-Media gevra om te help. Met die koms van die inperkingsmaatreëls en die destydse toename in COVID-19-gevalle was daar ’n… Continue reading Bybel-Media ondersteun Du Toitskloof-kwarantynfasiliteit

Nadenke: Wat het ons die afgelope jaar bereik?

Nadenke: Wat het ons die afgelope jaar bereik? Vir Bybel-Media is dit belangrik om gereeld te besin oor die organisasie se vordering, veranderinge en impak. Die Bybel-Media-span pak altyd talle uiteenlopende projekte aan en bring verbeteringe in hulle toekomsplanne aan.   Die span het hulle onlangs afgevra: “Wat het ons die afgelope jaar bereik?”  … Continue reading Nadenke: Wat het ons die afgelope jaar bereik?

Bybelboekboks-projek- om liefde en hoop te versprei

Bybelboekboks-projek- om liefde en hoop te versprei Bybel-Media loods ’n nuwe projek wat in hierdie uitdagende tyd uitrek na geliefdes en vriende in aftreeoorde, versorgingsoorde en tehuise vir bejaardes in die hele Suid-Afrika. Elke tehuis of aftreeoord sal ’n boks vol gratis Christelike boeke, Bybelstudies en Bybels ontvang om uit te deel, self te lees… Continue reading Bybelboekboks-projek- om liefde en hoop te versprei

Boodskap vir Vandag maak ’n impak!

Boodskap vir Vandag maak ’n impak! Ons bereik meer as 8 800 lesers elke dag met God se Woord. God se Woord is ’n seën vir al sy kinders. Dis die Bybel waarheen ons draai wanneer die lewe moeilik raak. Dis Jesus na wie ons kyk as ’n voorbeeld vir ons eie lewe. Ons almal… Continue reading Boodskap vir Vandag maak ’n impak!

Bybel-Media se KinderKersKous-projek

Bybel-Media se KinderKersKous-projek Maak hierdie Kersfees ’n verskil Dis amper Kerstyd! Die Goeie Nuus van die eerste Kersfees bly nog altyd dieselfde: Christus se oneindige liefde, genade en beskerming bly vir altyd by ons. Saam kan ons mense met hierdie blye boodskap bemoedig. En met jou hulp kan ons hierdie jaar voortgaan om Jesus se… Continue reading Bybel-Media se KinderKersKous-projek

Jaarverslag

Jaarverslag: Sien die impak wat ons saam maak! Beste Bybel-Media-vriend,   Dankie vir jou ondersteuning tydens 2022!   Weet vir seker, ons aanvaar jou hulp nooit as vanselfsprekend nie. Jou bydrae het ’n groot verskil gemaak in die lewens van ander.   Met jou ondersteuning is dit vir ons moontlik om … Opwindende Bybelprodukte te… Continue reading Jaarverslag

Juliette Le Roux

Julle stories: klein voete Juliette Le Roux Juliette en haar kinders is daaglikse besoekers en aanhangers van die Aftelkalender wat KiesKerk vir die inperkingstydperk geloods. Juliette woon in Port Elizabeth saam met haar gesin van vier en is deel van die NG Kerk Somerstrand.    Juliette het op die eerste dag van die nasionale grendeltyd… Continue reading Juliette Le Roux

Schalk Naudé

Nuus uit die buiteland Schalk Naudé Schalk Naudé is ’n predikant wat sy loopbaan in die Gereformeerde Kerk Goedgegund in Swaziland begin het. Daarna het hy Swaziland se hitte vir Hawaii se tropiese klimaat verruil toe hy vir twee jaar aan die University of the Nations studeer het. Schalk het toe teruggekeer na Suid-Afrika en… Continue reading Schalk Naudé

Izelle Viljoen

Julle stories Izelle Viljoen KiesKerk se nuutste Aftelkalender, wat tydens die nasionale grendeltyd geloods is, se positiewe impak kring ver uit. Die Aftelkalender het kunstenaar en illustreerder Aletta Simpson geïnspireer om ’n inkleurkalender te teken wat die dae help tel – een unieke blom om in te kleur vir elke dag wat agter die rug… Continue reading Izelle Viljoen