BYBEL- bOODSKAPPERS
Deel elke dag Jesus se boodskap
Ondersteun Boodskap-vir-Vandag
Boodskap vir Vandag bereik elke dag reeds meer as 6 500 lesers. Dit is ‘n elektroniese “dagstukkie” wat lesers bemoedig, uitdaag, ondersteun en inspireer. Dr Barend Vos voorsien die boodskappe se inhoud.
Hierdie diens word finansieel moontlik gemaak deur die goedgunstige donateurs van Bybel-Media wat daarin glo dat die Woord van die Here deur verskillende mediums versprei moet word.
Jou geskenk van vandag is regtig belangrik vir die toekoms van Boodskap vir Vandag. Meer geskenke soos hierdie sal ons in staat stel om nog baie meer mense met Jesus se liefde te bereik.
Moedig ander aan om dit ook te lees. Saam kan ons voortgaan om mense se lewe ten goede te beïnvloed met Jesus se boodskap van verlossing.
Ons inspireer gelowiges en die kerk op die Jesus-weg, maar ons kan dit nie sonder jou doen nie.
Saam kan ons voortgaan om mense se lewe ten goede te beïnvloed
met Jesus se boodskap van verlossing.
Jou geskenk van vandag is regtig belangrik vir die toekoms
van Boodskap vir Vandag.
Ons het veral vennote nodig wat bereid is om deurlopend by te dra tot Boodskap vir Vandag.
Dink net – vir minder as wat ’n koeldrank of ’n koppie koffie jou elke dag kos, kan jy ons help om medegelowiges op hulle geloofsreis te inspireer.
Bybel-Media bring hoop, ondersteuning en Jesus-liefde.