bybelboek
bokse

Maak ’n impak en bemoedig mense in hulle geloof
Om liefde en hoop te versprei

Wees deel van ons nuwe Bybelboekboks-projek!

 

Bybel-Media het besluit om in hierdie uitdagende tyd uit te reik na Suid-Afrika se aftreeoorde, versorgingsoorde en tehuise vir bejaardes.

 

Word deel van ons projek

Word ons vennoot. Help ons om ’n boks gratis geloofsboeke, Bybels en levenslêers by ’n tehuis of oord af te lewer.

Nomineer ‘n aftree-oord

Maak ’n impak en bemoedig mense in hulle geloof en bederf ’n tehuis of aftreeoord van jou keuse met ’n boks gratis geloofsboeke.

Skenk bokse hoop vir geliefdes

Help ons om ‘n boks gratis geloofsboeke, bybels en Lewenslêers by ‘n tehuis of aftree-oord van jou keuse af te lewer.

Ondersteun hierdie projek

EFT/stoporder

Rekeningnaam: BYBEL-MEDIA

Bank: ABSA
Rekeningnommer: 40-5118-1699
Tak: WYNLAND
Takkode: 632005
Swift-kode: ABSAZAJJ
Verwysing: BBB, epos en naam

Skenk die koerierkoste van R99

Pay

ondersteun deur diebietorder

KLIK HIER vir die aflaaibare vorm. Voltooi dit en stuur dit terug na [email protected]