Bybels vir almal

Maak ’n verskil in iemand se lewe.
Help ons om seker te maak daar is ’n Bybel in elke huis.

Bybels vir almal

Het jy geweet dat meer as 1 miljard mense nie ’n Bybel van hulle eie het nie?

Met ons Bybels vir Almal-veldtog kan jy ’n verskil maak!

 

Met hierdie projek kan ons saam ’n groot impak maak deur God se Woord met ons medemens te deel. Ons kan mense se lewe aanraak en verander deur seker te maak daar is ’n Bybel in elke huis. Hoe meer mense toegang tot God se Woord het, hoe beter!

 

Help ons om die Bybel se goeie nuus te verkondig. Help ons om meer mense vir God se koninkryk te werf. Help ons om mense se lewe met God se oneindige liefde te verander.

 

Maak vandag ’n verskil in iemand se lewe deur ’n bydrae te maak en ons veldtog te ondersteun.

LEES DIT

Saam kan ons die wêreld verander. Help ons om gelowiges toe te rus met Bybels en Bybelse hulpbronne sodat almal Jesus se boodskap van liefde, genade en verlossing kan hoor.

LEEF DIT

Dit is belangrik om die Christelike geloof, waardes en beginsels uit te leef. Wees ’n voorbeeld van God se liefde en genade deur ons te help om die goeie nuus te verkondig.

DEEL DIT

Jy kan ons help om baie mense te bereik wat steeds wag om deur die evangelie aangeraak te word. Maak ’n verskil met ’n bydrae wat Bybels in die hande van baie meer mense sal plaas.

Help ons om God se Woord te deel

Jou borgskap sal jou medegelowiges bemagtig om hulle lewe te verander. Dit kan ’n rimpeleffek tot gevolg hê en lei tot betekenisvolle veranderinge wat lank ná jou lewe op aarde sal bly voortbestaan.

Ondersteun hierdie projek

EFT/stoporder

Rekeningnaam: BYBEL-MEDIA

Bank: ABSA
Rekeningnommer: 40-5118-1699
Tak: WYNLAND
Takkode: 632005
Swift-kode: ABSAZAJJ
Verwysing: epos en naam

skenk R100

Subscribe

skenk R200

Subscribe

Kies eie eenmalige donasie

* Bedrag

ondersteun deur diebietorder

KLIK HIER vir die aflaaibare vorm. Voltooi dit en stuur dit terug na [email protected]