Julle stories: klein voete Juliette Le Roux Juliette en haar kinders is daaglikse besoekers en aanhangers van die Aftelkalender wat KiesKerk vir die inperkingstydperk geloods. Juliette woon in Port Elizabeth saam met haar gesin van vier en is deel van die NG Kerk Somerstrand. Juliette het op die eerste dag van die nasionale grendeltyd… Continue reading Juliette Le Roux
Juliette Le Roux
