![](https://bybelmedia.co.za/wp-content/uploads/2024/12/Geskenke-300x200.jpg)
Uncategorized
No data was found
Uncategorized
Idees vir Christelike kersgeskenke: Gee meer as net ’n geskenk hierdie Kersfees
Kersgeskenke: Herinnering aan die Groot Geskenk Die feesseisoen is ’n tyd van vreugde en liefde; dit is ook vir baie ’n tyd van gee. Die uitruil van geskenke speel tradisioneel ’n belangrike rol tydens Kersfees. Dis nie net ’n manier...
“Wat beteken Advent?”: Hoekom ons Advent in die feesseisoen vier
Advent: ’n Tyd van voorbereiding en hoop Wat is Advent? Advent, afgelei van die Latynse adventus Domini, wat die “naderende koms van die Here” beteken, is die tydperk van die kerkjaar waarin Christene hulself vir die geboortefees van Jesus Christus...
“Waarom vier ons Kersfees?”: Die feesseisoen se ware betekenis
Waarom vier ons Kersfees? Veelkleurige stringliggies, sjerrievrugtekoek, sneeumannetjies op geskenkpapier en… Jesus se geboorte? Dit klink eienaardig dat hierdie dinge enigsins met mekaar verband hou, maar tog herken die meeste mense maklik wat dit uitspel: Kersfees kom! Vir baie wêreldwyd...
Wat het ek nodig vir my testament?
Die meeste Suid-Afrikaners sterf intestaat (sonder ’n geldige testament) en dit het verreikende gevolge. As jy intestaat sou sterf, het jy geen seggenskap oor wat met jou nalatenskap gebeur nie. Dit sal onnodige spanning veroorsaak vir jou geliefdes wat agterbly,...
Bybel-Media ondersteun Du Toitskloof-kwarantynfasiliteit
Lize King, ’n ondersteuner van Bybel-Media, het vroeër in die grendeltydperk die Du Toitskloof-wynplaas en -kwarantynfasiliteit besoek om toiletware aan hulle te skenk. Sy het ’n behoefte by hulle geïdentifiseer en Bybel-Media gevra om te help. Met die koms van...
Bybelboekboks-projek- om liefde en hoop te versprei
Bybel-Media loods ’n nuwe projek wat in hierdie uitdagende tyd uitrek na geliefdes en vriende in aftreeoorde, versorgingsoorde en tehuise vir bejaardes in die hele Suid-Afrika. Elke tehuis of aftreeoord sal ’n boks vol gratis Christelike boeke, Bybelstudies en Bybels...
Nadenke: Wat het ons die afgelope jaar bereik?
Vir Bybel-Media is dit belangrik om gereeld te besin oor die organisasie se vordering, veranderinge en impak. Die Bybel-Media-span pak altyd talle uiteenlopende projekte aan en bring verbeteringe in hulle toekomsplanne aan. Die span het hulle onlangs afgevra: “Wat het...