Hoekstene van Hoop

Hoekstene van Hoop
Bou saam aan geestelike huise
Donasie
10
Raised
3,500
Goal
R50000
7%
Amount
Name
Show your name in the donations list

Bou saam aan geestelike huise wat ’n verskil maak in kerke en gemeenskappe oor die hele Suider-Afrika

“Die stortreën het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en tog het dit nie ingestort nie, want die fondament was op rots.” – Matteus 7:25

By Nehemia Bybelinstituut (NBI) glo ons dat sterk kerke deur toegeruste leiers gebou word. Sedert 1988 bied ons opleiding aan leiers wat nie die geleentheid gehad het om formeel te studeer nie. Net soos Nehemia die mure van Jerusalem herbou het, help ons om geestelike mure te bou deur kerkleiers toe te rus.

Ons programme, geakkrediteer deur QCTO en die Universiteit van Pretoria, is meer as net kursusse; dit help leiers om mense se geloof te versterk en gemeenskappe te verander. Jou skenking maak dit moontlik om meer Bybelstudies en opleiding te voorsien – soos om nog ’n kamer by ’n geestelike huis te voeg.

Sluit aan en bou saam met ons

Ons nooi jou om deel te wees van hierdie opwindende werk. Jou skenking, groot of klein, help om leiers toe te rus om God se koninkryk te bou. Dankie dat jy in ons missie glo! Vra gerus as daar enige iets is wat jy wil weet.

Belastingvoordele

Ondersteun hierdie projek en ontvang ’n artikel 18A belastingsertifikaat.

NameAmount

DEEL DIT

Bybel-Media

ABSA Bank
Rekeningnommer: 405 118 1699
Takkode: 632005

Gebruik asb jou e-posadres en naam as verwysing