Maak ’n Dankoffer

Maak ’n Dankoffer
Deel jou dankbaarheid deur ’n dankoffer
Donasie
3
Raised
800
Goal
R50000
2%
Amount
Name
Show your name in the donations list

Deel jou dankbaarheid deur ’n dankoffer

Jy kan jou dankbaarheid omskakel in impak. Wanneer jy God se liefde in oorvloed ervaar, het jy die kans om dit met ander om jou te deel. Daar is baie maniere waarop jy ’n danksegging kan maak; een van hierdie maniere is deur te gee aan ander wanneer jy in ’n posisie is om so te maak.

Bybel-Media verander die lewe van mense wat in geloofsnood leef. Met jou ondersteuning kan ons ’n verskil maak deur Bybelverspreiding en verspreiding van God se Woord, hulp aan minder bevoorregte kinders te bied, die evangelisasie van kinders en die jeug, leierskapontwikkeling en die rehabilitasie van gevangenes en meer.

Maak vandag ’n donasie van enige grootte en skakel jou dankbaarheid vir God se liefde in tasbare impak om.

NameAmount

DEEL DIT

Bybel-Media

ABSA Bank
Rekeningnommer: 405 118 1699
Takkode: 632005

Gebruik asb jou e-posadres en naam as verwysing