Impak-stories

‘n “Agter die skerms”-kykie op wat die impak is van die bydraes van donateurs soos jy.

Impak-Stories

Juliette Le Roux

Julle stories: klein voete Juliette Le Roux Juliette en haar kinders is daaglikse besoekers en aanhangers van die Aftelkalender wat KiesKerk vir die inperkingstydperk geloods.

Lees Meer »
Impak-Stories

Schalk Naudé

Nuus uit die buiteland Schalk Naudé Schalk Naudé is ’n predikant wat sy loopbaan in die Gereformeerde Kerk Goedgegund in Swaziland begin het. Daarna het

Lees Meer »
Impak-Stories

Izelle Viljoen

Julle stories Izelle Viljoen KiesKerk se nuutste Aftelkalender, wat tydens die nasionale grendeltyd geloods is, se positiewe impak kring ver uit. Die Aftelkalender het kunstenaar

Lees Meer »
Impak-Stories

Elmarie Ferreira

Julle stories Elmarie Ferreira Elmarie Ferreira en haar vriendin, Karin Beukes, het mekaar vir die eerste keer by Karin se troue in 1988 ontmoet. Toe

Lees Meer »
Impak-Stories

Annadene Malan

Julle stories Annadene Malan Annadene Malan is ’n vierdejaarstudent wat Bewaringsekologie aan die Universiteit Stellenbosch studeer. Sy het op KiesKerk.com afgekom toe sy maniere gesoek

Lees Meer »
Impak-Stories

Aftelkalender se begin

Julle stories Aftelkalender se begin – Nina Müller van Velden Met die aankondiging van die landwye grendeltyd het Nina Müller van Velden grappenderwys op sosiale

Lees Meer »
Impak-Stories

Marius Nel

Ontmoet die span: MARIUS NEL Ontmoet Marius Nel Marius Nel skryf die daaglikse Oordenking wat deel vorm van die inhoud van die Aftelkalender, wat op

Lees Meer »
Impak-Stories

Luané McLachlan

Ontmoet die span: LUANÉ MCLACHLAN Ontmoet Luané McLachlan Luané McLachlan is ’n kunstenaar met vele talente. Haar vaardighede word ingespan om die Aftelkalender se visuele

Lees Meer »