Kinder KersKous

Gee ‘n geskenk van hoop aan kinders
Jou bydrae sit boeke in die hande van kinders

Jesus het die kindertjies nader geroep en gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle.”

– LUKAS 18:16

Kinders se behoefte aan geestelike ondersteuning

Opleiding, opvoeding en opbou – dít is ons uitdagings in Suid-Afrika. Ons stoei nie net met ongeletterdheid en die swak leesvermoë van kinders nie, maar ook met ’n gebrek aan geestelike blootstelling. Bybel-Media wil by hierdie uitdagings betrokke raak deur die lees-met-begrip-vermoë van kinders te bevorder én hul geestelike ontwikkeling te ondersteun. Dit is hoekom ons al jare lank geestelike materiaal vir kinders en kursusse vir jeugleiers en fasiliteerders in gemeenskappe met geestelike nood ontwikkel.

Ondersteun kinders se geestelike groei

Ons stoei nie net met ongeletterdheid en die swak leesvermoë van kinders nie, maar ook met ’n gebrek aan geestelike blootstelling.

Deel Bybel-produkte uit aan kinders

Geskenkkouse gevul met Kinderbybelstories, Bybelse aktiwiteitsboeke en ander opvoedkundige boeke sal by onder meer kinderhuise en skole uitgedeel word.

Bederf jongmense op hulle geloofspad

Bybel-Media wil kinders en jongmense hierdie feestyd met geestelike boeke bederf om hulle geloof te versterk, hulle lees-met-begrip-vermoë te bevorder én hul geestelike ontwikkeling te ondersteun.

’n geskenk van hoop aan ons kinders

Help Bybel-Media om ’n boodskap van omgee en hoop in moeilike tye aan kinders en jongmense oor te dra sodat hulle hul geloof kan versterk

Ondersteun hierdie projek

EFT/stoporder

Rekeningnaam: BYBEL-MEDIA

Bank: ABSA
Rekeningnommer: 40-5118-1699
Tak: WYNLAND
Takkode: 632005
Swift-kode: ABSAZAJJ
Verwysing: epos en naam

skenk R100

Subscribe

skenk R200

Subscribe

Kies eie eenmalige donasie

* Bedrag

ondersteun deur diebietorder

KLIK HIER vir die aflaaibare vorm. Voltooi dit en stuur dit terug na [email protected]

MAAK 'N IMPAK

MAAK ‘N BYDRAE

Elke bydrae, maak nie saak hoe groot of hoe klein dit is nie, word direk tot voordeel van die projek aangewend. Dit sal help om ’n boodskap van omgee en hoop in moeilike tye aan kinders oor te dra.

MAAK ‘N VERSKIL IN ‘N KIND SE LEWE

Ons beplan nog vele Bybelse kinderprodukte omdat ons glo dat hierdie geloofsvormende boeke ’n verskil in kinders se lewe kan maak.

ONTWIKKEL MATERIAAL VIR GEESTELIKE NOOD

Dit is hoekom ons al jare lank geestelike materiaal vir kinders en kursusse vir jeugleiers en fasiliteerders in gemeenskappe met geestelike nood ontwikkel.