Bybel-Media se Handige LEWENSLÊER

Bybel-Media se Lewenslêer wil dit vir jou moontlik maak om gerus te wees dat jou papierwerk in orde is. Hierdie boek begelei jou om jou lewe beter te organiseer sodat jy of jou geliefdes vinnig die nodige inligting en dokumente in die hande kan kry as iets onverwags gebeur.

 

Kry gemoedsrus dat jou papierwerk uitgesorteer is

 

• Sorteer jou dokumente

• Wees voorbereid

• Verstaan die rouproses

• Maak ‘n verskil

Opgestel deur die Bybel-Media-span. Bybel-Media is reeds vir meer as 50 jaar ’n reisgenoot in diens van die evangelie van Jesus Christus. Ons inspireer mense om Jesus te volg en te groei as dissipels op die Jesus-weg. Bybel-Media se werksaamhede maak ’n impak op mense se lewe omdat ons finansieel ondersteun word deur donateurs wat onbaatsugtig die uitdra van die evangelieboodskap van Jesus Christus moontlik maak.

INHOUD

pic1

Hoe kry ek my papierwerk in orde?

pic2

Wat doen ek met wat ek erf?

pic3

Hoe handel ek ’n boedel af?

pic4

Hoe reël ek ’n gedenkdiens?

pic5

Wat doen ek direk ná ’n sterfte?

pic6

Hoe hanteer ek rou?

pic7

Brood op die Water-gids